Kry werk na matriek 2020

Hoe kry ek werk na matriek?

WAAR KAN EK WERK KRY NA MATRIEK?

Het jy verlede jaar matriek geslaag (of dalk nie geslaag nie)? Soek jy werk na matriek, maar voer niks uit nie? Vra jy steeds die vraag, "waar kan ek werk kry?".

Jy het waarskynlik reeds al die koerante wat werk adverteer deurgegaan en daagliks al die artikels oor vakante poste en werk deurgelees. Jy het seker ook al jou CV klaar geskryf en opgelaai na ‘n paar webwerwe wat werk adverteer, maar sonder sukses. Jy kry die gevoel dat hulle jou ignoreer.

Dit is ongelukkig ‘n feit dat mense nie meer werk kry op hierdie manier nie. Ja, op ‘n stadium in die verlede, was dit die beste manier om werk te kry. Nou het die reëls van die spel om werk te kry, egter heeltemal verander.

AS JY AL MOEDELOOS GESOEK IS NA WERK, IS ONS SPESIALE SOEKMETODES NET DIE DING VIR JOU

Ons spesiale soekmetodes op die internet, stel jou in staat om byna onmiddelik te weet wanneer 'n werk beskikbaar raak. Dit help jou om vinnig met die instansie kontak te maak en dus jou kanse om die werk te kry baie verbeter.

Maak gerus ‘n bestelling, as jy in Potchefstroom, Klerksdorp, Parys, of omgewing woon. Ons is in Potchefstroom en help jou graag om 'n werk te kry, ongeag van hoe lank jy al besig is om te soek.

JOU WENNER CV

Ons kan jou ook help met die skryf van 'n professione wenner CV en voorbereiding vir die werksonderhoud (interview coaching). Ons help jou met al daardie moeilike werksonderhoud vrae en antwoorde.

KONTAK ONS VIR MEER INLIGTING

Sel: 072 103 1909

HOE OM WERK TE KRY

Ons het baie navorsing oor die hele "hoe om 'n werk te kry" proses gedoen en ‘n groot aantal unieke wenke en riglyne vir jou in die vorm van 'n PowerPoint show opgestel. Of jy onlangs matriek geskryf het, of al vir 'n lang tyd na werk soek, hierdie wenke en riglyne sal jou kanse om werk te kry, baie verbeter. Dit help jou met:

  • Hoe om 'n werk te soek
  • Gevorderde internet soekmetodes
  • Hoe om 'n persoonlike netwerk van kontakte te bou
  • 'n Goeie CV en dekbrief te skryf
  • Hoe om te soek vir finansiële hulp
  • Die verskillende beurse wat beskikbaar is
  • Internskappe (Internships)
  • Vakleerlingskappe (Apprenticeships)
  • Nog werksopsies vir matrikulante
  • Werkopsies as jy nie matriek geslaag het nie
  • Afstand onderrig (Distance Learning)
  • Of wat van ‘n “gap” jaar, om jou planne agtermekaar te kry. Is 'n "gap" jaar 'n goeie idee?

KLIK HIER OM 'N AFSPRAAK TE MAAK EN KOM KYK NA HIERDE VERTONING, DIT BEVAT DOSYNE WENKE OM GOUER 'N WERK TE KRY. Jy kan ons ook skakel by: 072 103 1909

ALL OUR TRAINING AND PPROFESSIONAL CV WRITING SERVICES IN POTCHEFSTROOM ARE ALSO AVAILABLE IN ENGLISH

If you recently wrote matric, or have been job hunting for a long time without success, we have the solution. We did a lot of research and compiled a PowerPoint show with a large number of unique tips and advice, which will vastly improve your chances of getting a job.

WRITING YOUR PROFESSIONAL CV

We can also assist you with the writing and compiling a professional CV, and prepare you for the difficult questions and answers during the job interview.

Please click here to make an appointment, or call us on 072 103 1909

Kontak ons