Rekenaaropleiding in Potchefstroom


Rekenaar opleiding vir admin personeel

REKENAAROPLEIDING VIR ADMINISTRATIEWE EN KANTOORPERSONEEL IN POTCHEFSTROOM

Ons bied een tot een rekenaarklasse, aan vir:

  • Persoonlike assistente
  • Administratiewe klerke
  • Sekretaresse/sekretaris poste
  • Entrepreneurs
  • Eiendomsagente
  • Persone in kleinsake ondernemings
  • Enige ander admin personeel
  • Ons rekenaaropleiding vind plaas in 'n ontspanne atmosfeer, waar jy teen jou eie tempo kan vorder.
  • As jy 'n beginner is, bied ons ook 1:1 basiese rekenaaropleiding aan, vir seniors, afgetredenes, tuisgebruikers en beginners in Potchefstroom en omgewing. Geen vorige kennis van rekenaars is nodig nie, ons begin heel voor.
  • As jy jou jou rekenaarkennis, of interpersoonlike kommunikasie en pligte in die kantoor wil opskerp, klik hier vir meer inligting. Ons help graag.

KONTAK ONS