Studiehulp Fooie - Potchefstroom

HOE WERK ONS STUDIEHULP EN FOOIE?

CAREER PROFILES POTCHEFSTROOM.

Ons intensiewe een-tot-een hulp aan Gr.1 tot Gr.7 kinders wat onderpresteer, of sukkel met leer- en leesprobleme, verseker vinniger vordering en resultate in ʼn baie korter tydperk. Dit bestaan uit die volgende baie ekonomiese pakkette:

PAKKET 1: Vir hierdie pakket, bring jy jou kind vir ʼn evaluasie, om die oorsaak van sy of haar studieprobleme vas te stel. Hierdie eerste stap sluit die evaluasie en 2 opvolg lesse van ʼn uur elk in. Hierna kan ons saam verder beplan.

PAKKET 2: Hierdie pakket bestaan uit 4 een-tot-een lesse van 1 uur en 15min. elk, wat aangebied word, soos wat die leerder se verpligtinge dit toelaat.

Pakket 2 kan herhaal word totdat die gewenste resultate bereik is, of soos ooreengekom.