HULP MET DIE OPSTEL EN SKRYF VAN JOU PROFESSIONELE CV

Die professionele CV wat ons vir jou skryf, is jou sleutel om op die kortlys vir 'n werksonderhoud (job interview) te kom. Ons help jou met die opstel en skryf van 'n professionele Afrikaanse, Engelse, of internasionale CV, om jou kanse baie te verbeter om daardie werk te kry - ons resultate bewys dit. Lees meer of stuur 'n KONTAK ONS boodskap. Jy kan ons ook skakel by: 072 103 1909

HOE OM WERK TE SOEK TYDENS DIE KORONAVIRUS PANDEMIE

Namate die COVID-19 virus versprei, veroorsaak dit groot probleme vir werkgewers en dus ook vir persone wat werk soek. Sommige ondernemings het boonop nuwe aanstellings gevries en daar was ook talle afdankings. Lees meer

REKENAAROPLEIDING IN POTCHEFSTROOM

As jy 'n beginner is, bied ons 1:1 basiese rekenaarklasse aan, vir seniors, afgetredenes, tuisgebruikers en beginners in Potchefstroom en omgewing. Geen vorige kennis van rekenaars is nodig nie, ons rekenaaropleiding begin heel voor. Om meer te lees, klik hier of skakel ons by: 072 103 1909

MEER GEVORDERDE REKENAAROPLEIDING VIR ADMINISTRATIEWE KANTOOR PERSONEEL

As jy jou rekenaarkennis, interpersoonlike kommunikasie met kollegas en kliënte, asook pligte in die kantoor wil opskerp, klik hier vir meer inligting oor ons kort kursus. KONTAK ONS of skakel: 072 103 1909

SUKKEL JOU KIND MET LEES- EN LEERPROBLEME?

Ons bied studiehulp en een-tot-een ekstra klasse in Potchefstroom, vir kinders wat onderpresteer, of sukkel met spelling, of lees- en leerprobleme.

Klik HIER vir meer inligting, of skakel ons nou by 072 103 1909

WENKE OM WERK TE KRY

Soek jy lankal werk, of het jy verlede jaar matriek geslaag (of dalk nie geslaag nie)?

Is jy hard op soek na ‘n werk, maar voer niks uit nie?

Jy het waarskynlik reeds al die koerante wat werk adverteer, deurgegaan en daagliks al die vakatures deurgelees.

Jy het seker ook al jou CV klaar geskryf en opgelaai na ‘n klomp webwerwe wat werk adverteer, maar sonder sukses.

Jy verloor moed en kry die gevoel dat jy nooit werk sal kry nie. Lees meer.

VERBETER JOU KANSE OM WERK TE KRY NA MATRIEK

Ons weet almal dat werk baie skaars is, tog kan 'n positiewe gesindheid en die wenke wat ons hier gee, help om jou kanse baie te verbeter om 'n werk te kry, of 'n nuwe loopbaan te begin.

Die eerste punt om te onthou, is dat ʼn matrieksertifikaat nie ʼn waarborg is, dat jy ʼn werk gaan kry nie.

Hou ook in gedagte dat 409 906 matrieks geslaag het en nou die arbeidsmark gaan betree. Lees meer hieroor, of skakel ons nou by: 072 103 1909

GAAN DOEN WERK ONDERVINDING OP

Daar is huidig 6.1 miljoen mense wat werkloos is, in Suid Afrika. Dan is daar nog 2½ miljoen ontnugterdes wat nie eers meer werk soek nie. Om ʼn werk te kry, verg dus fyn beplanning en deursettingsvermoë, aangesien die kompetisie geweldig is. Lees meer hieroor.

KONTAK ONS

POTCHEFSTROOM - VOORBEREIDING VIR DIE WERKSONDERHOUD (Interview Coaching)

Het jy geweet dat goeie voorbereiding en afrigting vir die werksonderhoud (interview), jou kanse om werk te kry, baie verbeter? Ons afrigting help jou om onvoorsiene situasies en moeilike vrae en antwoorde tydens die werksonderhoud, met gemak te identifiseer en te beantwoord. Dit onderskei jou van die norm en verbeter jou kanse grootliks om die suksesvolle aansoeker te wees. Lees meer of KONTAK ONS

KRY MEER HULP OP DIE CAREERHELP WEBTUISTE, OM 'N LOOPBAANKEUSE TE MAAK

Besoek ook die Careerhelp webtuiste, waar daar baie inligting oor loopbaankeuses, entrepeneurskap, werksoek en vele meer gevind kan word. Klik hier om die Careerhelp webtuiste te besoek.

OUR PROFESSIONAL CV WRITING SERVICES AND ALL OUR TRAINING IN POTCHEFSTROOM IS ALSO AVAILABLE IN ENGLISH

  • Does your Grade 1 to Grade 7 child have reading and learning problems at school? We can help. Contact us.
  • Our CV Writing Service for your Professional CV. Read more....
  • Interview Coaching to vastly improve your chances of getting a job. Go here to read more.
  • Interpersonal Communication and Office Skills for Admin personnel. For more info on our various refresher short courses, click here.
  • Computer Training including Windows, MS Word, MS Excel, MS Outlook and MS PowerPoint.
  • Help and tips for Finding a Job - Career Consultation. Click here for more information on our short courses.

COMPUTER TRAINING FOR BEGINNERS AND SENIOR CITIZENS IN POTCHEFSTROOM AND VICINITY

  • You need no previous computer knowledge - Our one-on-one computer training starts right at the beginning. We teach you only what you require.

Please CONTACT US for more information, or phone call us now on: 072 103 1909